Bedřich Smetana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bedřich Smetana
Smetana.jpg
Bedřich Smetana, portretfoto sonder datum
Geboorte 2 Maart 1824
Litomyšl, Boheme, Habsburgse Monargie
Afsterwe 12 Mei 1884
Praag, Oostenryk-Hongarye
Beroep(e) Komponis
Genre(s) Klassieke musiek, Romantiese musiek
Aktiewe jare 1848 - 1883
Portal.svg Musiekportaal

Bedřich (Friedrich) Smetana [ˈbɛdr̻ɪx ˈsmɛta:na] (* 2 Maart 1824 in Litomyšl (Leitomischl), Oos-Boheme; † 12 Mei 1884 in Praag) was 'n Boheemse romantiese komponis van operas en simfoniese gedigte. As grondlegger van die nasionale skool van Tsjeggiese musiek was hy die eerste nasionalistiese komponis van formaat. Sy bekendste werk is Vltava (Die Moldau) uit die simfoniese siklus Má vlast (My Vaderland).

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]