Berglyster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Berglyster
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Turdidae
Genus: Monticola
Spesie: M. rupestris
Binomiale naam
Monticola rupestris
(Vieillot, 1818)

Die Berglyster (Monticola rupestris) is 'n kliplyster en endemiese standvoël in Suid-Afrika. Die voël is groter as ander kliplysters. In Engels staan die voël bekend as die Cape Rock-Thrush.

'n Vroutjiesberglyster in KwaZulu-Natal

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die voël is 20 tot 22 cm lank en weeg 50 tot 65 gram.

Ander name[wysig | wysig bron]

  • Kaapse kliplyster

Sien ook[wysig | wysig bron]