Bespreking:Betlehem

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Naam[wysig bron]

Die stad se naam is Betlehem in Afrikaans. Bethlehem is in die Vrystaat. Winston (Besprekings) 17:31, 4 September 2013 (UTC)

Sê wie? Oesjaar (kontak) 18:54, 4 September 2013 (UTC)
Die Afrikaanse spelling is Betlehem volgens die HAT. --Voyageur (kontak) 19:01, 4 September 2013 (UTC)
En die Bybel. Winston (Besprekings) 19:47, 4 September 2013 (UTC)