Bespreking:Dooie See-rolle

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Titel[wysig bron]

Vanwaar die "skrifrolle"-benaming? Wêreldspektrum gebruik "Dooi See-rolle". Anrie (kontak) 15:03, 17 Julie 2009 (UTC)

Dit kan inderdaad korrek wees. Ek het nie geweet hoe dit in Afrikaans heet nie en het die Duitse benamingsvoorbeeld gevolg. Sal ons die artikel skuif? Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 14:27, 18 Julie 2009 (UTC)
Asb. Hierdie artikel is die enigste Afr. verwysing op die internet na "Dooie See-skrifrolle", terwyl alle ander verwysings na "Dooie See-rolle" is. (Ek wil nie self nou skuif nie, aangesien jy besig is om aan die artikel te werk.) Anrie (kontak) 15:02, 18 Julie 2009 (UTC)
Uitgevoer Uitgevoer. (Ek het nooit geweet Google bring sy databasis so vinnig op datum nie.) Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 15:05, 18 Julie 2009 (UTC)