Bespreking:Frank Rhodes
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Frank Rhodes-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Frank Rhodes
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Kategorieë
[wysig bron]In watter kategorie moet hy in kom? Oesjaar (kontak) 18:08, 24 Januarie 2018 (UTC)
- Kategorie:Mense in die Tweede Vryheidsoorlog en Kategorie:Rhodesiese politici? K175 (kontak) 18:57, 24 Januarie 2018 (UTC)
- Ons sal moet Kategorie:Rhodesiese politici skep. Oesjaar (kontak) 18:58, 24 Januarie 2018 (UTC)
Boete
[wysig bron]Hy word met R2,000 beboet, maar die Suid-Afrikaanse rand word eers in 1961 ingestel. K175 (kontak) 18:24, 24 Januarie 2018 (UTC)
- R2,000 is 'n bietjie min, was dit nie eerder R2 000 nie (of wat ook al)? Groete. -- SpesBona 18:30, 24 Januarie 2018 (UTC)
- Dit is wat die bron sê... Oesjaar (kontak) 18:49, 24 Januarie 2018 (UTC)
- Dalk die ekwivalent van R2 000 in 1967 (die jaar van die publikasie)? K175 (kontak) 18:55, 24 Januarie 2018 (UTC)
- Beslis! Oesjaar (kontak) 18:58, 24 Januarie 2018 (UTC)