Bespreking:Indië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Gebruiker Ranipatel het 'n klomp inligting uit die artikel verwyder sonder enige rede. Kant dit teruggeplaas word asb? Oesjaar

Dit was 'n masjienvertaling van enkele hoofstukke uit die Nederlandse Wikipedia-artikel en kan steeds daar besigtig word. --Voyageur (kontak) 20:00, 25 Julie 2012 (UTC)

Ek het die masjinvertaling verwynder, en het dit in my Sandput geplak. Die Nederlandse masjienvertaling is 'n goeie basis om te begin met, die res van die taalprobleme sal ek in my sandput korrigeer. Almal is welkom om te help ♛♚★Rani Patel★♚♛ (kontak) 18:07, 23 Augustus 2012 (UTC)