Sjabloon:Aktueel
Voorkoms
- Tydens die Siriese Burgeroorlog verower rebelle die hoofstad Damaskus, waarna president Basjar al-Assad na Rusland vlug.
- Die Paryse Notre-Dame-katedraal heropen met 'n skouspelagtige seremonie ná vyf jaar se herstelwerk as gevolg van die 2019-brandramp.
- Die Suid-Koreaanse president Yoon Suk-yeol kondig krygswet af, wat hy egter slegs ure later moes herroep ná 'n stemming in die nasionale vergadering en protes deur die bevolking.
- In die Namibiese algemene verkiesing behaal SWAPO 'n naelskraapse volstrekte meerderheid, gevolglik sal dié party se kandidaat Netumbo Nandi-Ndaitwah op 21 Maart 2025 as Namibië se eerste vroulike president ingehuldig word.