Bespreking:Inlegkunde
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Inlegkunde-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Inlegkunde
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek glo die Afrikaanse woord hiervoor is "inlegkunde", volgens die WAT. Winston (kontak) 21:34, 25 Julie 2015 (UTC)
- Regso, verander dit - dit is maar hoe ons op universiteit daarvan geleer het. Daardie tweedejaarsmodule is ook nou al 'n derdejaarsmodule... Verander gerus.Suidpunt (kontak) 21:39, 25 Julie 2015 (UTC)
- Kan eisegese[1][2] ook reg wees? Groete. Frank (kontak) 06:27, 26 Julie 2015 (UTC)
- Nou raak dit nogal ingewikkeld: Dit lyk my elke mens het sy eie woord vir dieselfde probleem. - Eisegese (hoe op dees aarde spreek mens die woord uit?) is nie in die WAT opgeneem nie. Ook nie in die Beeld nie. Ook nie Die Burger nie. Ook nie Rapport nie. Volksblad ook nie. Ek glo dié woord is reg, ek sal dit insluit. (Ek's net nie seker of dit alleenlik vir Bybelverse bedoel is nie). Suidpunt (kontak) 09:02, 26 Julie 2015 (UTC)
- Kan eisegese[1][2] ook reg wees? Groete. Frank (kontak) 06:27, 26 Julie 2015 (UTC)