Bespreking:Isomorfiese vervanging

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bron van vertaling[wysig bron]

Van waar is die artikel vertaal? Ons moet (waar moontlik) asseblief taalskakels byvoeg. Groete. Frank (kontak) 19:21, 24 Januarie 2016 (UTC)

Dit is nie vertaal nie. Dis my vak. Maar ek kan wel soek na verywsings as jy wil Jcwf (kontak) 20:49, 24 Januarie 2016 (UTC)
Ek het vier refs toegevoeg en gepoog 'n interwiki te vind, maar net Engels skyn dit vir 'n deel te hê. Eintlik net die proteïenstorie. :-(. Vastestofchemie is 'n stiefkind, hoewel ek dink dat dit in Suid-Afrika met al sy minerale tog anders moes wees. Jcwf (kontak) 22:24, 24 Januarie 2016 (UTC)
Gaaf, dankie Jaap! Groete. Frank (kontak) 05:44, 25 Januarie 2016 (UTC)

Laaste sin[wysig bron]

Die laaste sin lui soos volg: "Dit gee 'n ondergrond wat die meting onnoukeurig maak."
Sou "ondergrond" "agtergrond" wees? En as die meting onnoukeurig is, hoekom word die metode gebruik? Word miskien "noukeurig" in stede van "onnoukeurig" bedoel? JMK (kontak) 14:24, 25 Januarie 2016 (UTC)

Engels het 'background', maar die signaal sit bo op die background.
Ek verstaan nou: 1H word in plaas van H gebruik, want laasgenoemde maak die meting onnoukeurig. Ek reflekteer dit nou so in die teks. JMK (kontak) 14:26, 25 Januarie 2016 (UTC)
Nee 2H = D word gebruik. 1H gee probleme.
Daar is iets wat 'n dooie skakel onder verwysings veroorsaak. JMK (kontak) 14:38, 25 Januarie 2016 (UTC)
Dis gefix denk ik.