Bespreking:Jehovah se Getuies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Verwysings[wysig bron]

Add reference, the information is totally neutral. No is not violent the laws of Wikipedia, the information is public (the copy right, Watchtower: permit it, because the link is public) 200.63.229.105 19:40, 28 Junie 2007 (UTC)

Die skakel - wat na die verkeerde blad lei, die korrekte een is [1] - maak geen melding daarvan dat die teks in die openbare domein is nie. Inteendeel, aan die onderkant staan Copyright © 2006 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. All rights reserved.. Indien die artikel nie oorgeskryf word of 'n skakel verskaf word wat uitdruklik meld dat die teks in die openbare domein is (of onder 'n vrye lisensie vrygestel is nie), sal die blad kwalifiseer vir spoedige verwydering. Anrie 19:47, 28 Junie 2007 (UTC)
The link - which is incorrect, the correct one is [2] - does not mention that the text is in the public domain. On the contrary, at the bottom it says Copyright © 2006 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. All rights reserved.. If the article isn't rewritten or a link provided to prove beyond a doubt that the text is in the public domain (or has been released under a free license), this page will qualify for speedy deletion. Anrie 19:49, 28 Junie 2007 (UTC)
My apologies if the above seem abrupt and unforgiving, but we simply cannot risk infringment of copyright. Anrie 19:55, 28 Junie 2007 (UTC)
I am a editor de "Wikipedia Spanish", and the refernces to the link "http://www.watchtower.org" i is totally the free access public, in the comunity "Wikipedia English", is not any problem. wikipedia is the Encyclopedia, that take information of links confiabilities("http://www.watchtower.org"). SONOJOY (200.63.229.105 20:14, 28 Junie 2007 (UTC))

Deo Volente[wysig bron]

Hi, hello everybody I'll try to give my best contribution about Jehovah's Witnesses articles. Mikhailov Kirow 03:18, 27 Desember 2007 (UTC)

Sofia, Bulgarye?[wysig bron]

Hoe weet ons dat die beeld in Sofia is? Is dit ooit relevant? Ek het die onlangse wysiging na Lissabon teruggerol onder die aanname van vandalisme, maar hoekom sou ons glo dis Sofia? --Alias (kontak) 10:49, 16 Junie 2008 (UTC)

  • This photo was taken in Lisbon, Portugal. The word in the caption, "Evangelização" is a portuguese word.

Titel[wysig bron]

Die mense self noem hulle klaarblyklik Jehova se getuies. Dis ook hoe ek dit ken. Van waar die naam "Jehovasgetuies"? --Alias (kontak) 10:50, 16 Junie 2008 (UTC)

Blykbaar is albei name gebruiklik in Afrikaans, die artikel is geskuif. Ek sou ook die voorkeur aan die oorspronklike titel "Jehova se Getuies" gee. --Voyageur (kontak) 10:57, 16 Junie 2008 (UTC)

To know more about the Jehovah's Witnesses meeting places all over the world[wysig bron]