Bespreking:Mars

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cscr-featured.svg
Hierdie artikel is deur die gemeenskap geïdentifiseer as een van Wikipedia se spogartikels en het vir die eerste keer tydens week 27 van 2008 op ons voorblad gepryk. Dit beteken egter nie dat die artikel nie verder gewysig kan word nie: voel vry om dit te verbeter of by te werk.

Keëlvormige wentelbaan[wysig bron]

Cquote1.svg Mars het 'n relatief sterk wenteleksentrisiteit: 'n planeet se wenteleksentrisiteit dui aan hoeveel 'n planeet se keëlvormige wentelbaan afwyk van 'n sirkel.
Cquote2.svg

Word hier nie eerder bedoel ovaalvormig nie? K175 (bespreking | bydraes) 12:16, 18 Julie 2018 (UTC)

Ek dink jy is reg. Winston (kontak) 13:39, 18 Julie 2018 (UTC)
Uitgevoer Uitgevoer K175 (bespreking | bydraes) 13:43, 18 Julie 2018 (UTC)