Gaan na inhoud

Bespreking:Ouma se slim kind

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ek sou dink dis Ouma se slimkind, maar die titel van die fliek is Ouma se slim kind. Groete. Frank (kontak) 17:18, 2 Januarie 2017 (UTC)[antwoord]

Kan ons die hakkies nie weglaat nie, dus net Ouma se slim kind? Dieselfde by Bakgat! (rolprent). Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:05, 3 Januarie 2017 (UTC)[antwoord]
Ja, dit sal gaaf wees. Groete. Frank (kontak) 18:09, 3 Januarie 2017 (UTC)[antwoord]