Bespreking:Republic F-84 Thunderjet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kan iemand asb help met fighter-escort in Afrikaans asb! Die woorde wil nie vandag kom nie... Groete! Oesjaar (kontak) 08:23, 12 Februarie 2019 (UTC)

In die ou dae (1970) was 'n "escort" die benaming vir 'n metgesellin wat 'n manspersoon teen betaling vergesel het na 'n geleentheid of ander "afspraak" in die laat ure van die dag.--Aliwal2012 (kontak) 09:22, 12 Februarie 2019 (UTC)
Ja swaer! Oesjaar (kontak) 09:47, 12 Februarie 2019 (UTC)