Bespreking:Slotmasjien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Eerste persoon[wysig bron]

Siende dat jy die artikel wil red, onthou asb dat ons nie artikels in die eerste persoon skryf nie. Dit beteken dat daar nie woorde soos U, ek, ons ens gebruik word nie. Groete! Oesjaar (kontak) 13:39, 6 Mei 2021 (UTC)

Dankie Oesjaar. Ek het nog nie daai deel geproeflees nie. Sal nog doen. Rooiratel (kontak) 07:45, 7 Mei 2021 (UTC)