Bharatiya Janata Party

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bharatiya Janata Party
भारतीय जनता पार्टी
BJP
Simbool van die BJP
Simbool van die BJP

Leier Narendra Modi
Gestig 6 April 1980
Voorafgegaan deur Bharatiya Jana Sangh
Janata Party
Nuusbrief Kamal Sandesh
Hoofkwartier 11 Ashoka Road, Nieu-Delhi 110001
Jeugvleuel BJP Kisan Morcha
Ideologie Hindutva[1]
Hindoe-nasionalisme[2]
Integrale humanisme
Konserwatisme[3]
Nasionale konserwatisme[4]
Sosiale konserwatisme[5]
Ekonomiese nasionalisme[6]
Regse populisme[7][8]
Nasionale affiliasie National Democratic Alliance (NDA)
Internasionale affiliasie Internasionale Demokratiese Unie[9]
Asiatiese Pasifiese Demokratiese Unie[10]
Amptelike kleure      Saffraan
Webblad www.bjp.org
Huidige regerende partye in die deelstate en uniegebiede van Indië

   BJP

   Koalisie met BJP

   INC

   Koalisie met INC

   Ander partye

Die Bharatiya Janata Party (Hindi: भारतीय जनता पार्टी bhāratīya janatā pārṭī [bʱaːrət̪iːjə dʒənət̪aː paːrʈiː] , vertaling: "Indiese Volksparty", afk. BJP) is een van die twee groot partye in die Indiese politieke stelsel (die ander is die Indian National Congress). Vanaf 2015, ten opsigte van verteenwoordiging in die nasionale parlement en die staat wetgewers, is dit die land se grootste politieke party, en ten opsigte van die primêre lidmaatskap, is dit die grootste politieke party ter wêreld. Die BJP is 'n regse konserwatiewe party, met 'n ideologiese en organisatoriese verhouding met die Hindoe-nasionalistiese Rashtriya Swayamsevak Sangh.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "BJP stands by Hindutva ideals: Venkaiah Naidu". The Hindu. 23 Maart 2012. 
  2. (en) "Is Modi's India Safe for Muslims?". Foreign Policy. 26 Junie 2015. 
  3. (en) "Conservative party wins big in India election". Los Angeles Times. 16 Mei 2014. 
  4. (en) Bonikowska, Monika (2014). “India After The Elections” (6).
  5. (en) Taylor, McComas (2016). Seven Days of Nectar: Contemporary Oral Performance of the Bhagavatapurana. Oxford University Press. p. 197. 
  6. (en) Kale, Sunila (2014). Electrifying India: Regional Political Economies of Development. Stanford University Press. p. 94. 
  7. (en) Rao Jr., Parsa Venkateshwar (18 Januarie 2016). "Modi's right-wing populism". Daily News and Analysis. Besoek op 29 Junie 2017. 
  8. (en) Wodak, Ruth (2013). Right-Wing Populism in Europe: Politics and Discourse. A&C Black. p. 23. 
  9. (en) Pillalamarri, Akhilesh. “India's Bharatiya Janata Party Joins Union of International Conservative Parties — The Diplomat”. The Diplomat.
  10. (en) International Democrat Union » Asia Pacific Democrat Union (APDU)”. International Democrat Union.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]