Indian National Congress

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Indian National Congress
भारतीय राष्ट्रीय कांग्रेस
INC
Vlag van die Indian National Congress
Vlag van die Indian National Congress

Leier Sonia Gandhi
Gestig 28 Desember 1885 (1885-12-28) (133 jaar oud)
Nuusbrief Congress Sandesh
Hoofkwartier 24, Akbar Road, Nieu-Delhi 110001
Studentevleuel National Students Union of India
Jeugvleuel Indian Youth Congress
Ideologie Sosiale demokrasie, Demokratiese sosialisme, Sosiale liberalisme, Indiese nasionalisme, Gandhiese socialisme, Linkse-populisme, Sekularisme, Progressivisme
Nasionale affiliasie United Progressive Alliance (UPA)
Internasionale affiliasie Sosialistiese Internasionaal[1]
Amptelike kleure      Celeste[2][3]
Webblad www.inc.in
Huidige regerende partye in die deelstate en uniegebiede van Indië

   BJP

   Koalisie met BJP

   INC

   Koalisie met INC

   Ander partye

Die Indian National Congress (; INC; Hindi: भारतीय राष्ट्रीय कांग्रेस) is 'n breëbasis politieke party in Indië en een van die twee groot partye in die Indiese politieke stelsel (die ander is die Bharatiya Janata Party). Die INC is op 28 Desember 1885 in die destydse Brits-Indië gestig en is een van die oudste politieke partye ter wêreld. Onder Mahatma Gandhi het die INC die hoofleier vir Indiese onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk geword.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Full Member Parties of Socialist International". Socialist International.
  2. (en) "India General (Lok Sabha) Election 2014 Results". mapsofindia.com.
  3. (en) "Election Results India, General Elections Results, Lok Sabha Polls Results India – IBNLive". in.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2015.
  4. (en) "Indian National Congress and African National Congress sign MoU to boost ties". The Economic Times. 10 Junie 2008. Besoek op 30 Oktober 2019.
  5. (en) "The Congress Party Model: South Africa's African National Congress (ANC) and India's Indian National Congress (INC) as Dominant Parties". Universiteit van Kaapstad. Besoek op 30 Oktober 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]