Los Angeles Times

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Los Angeles Times.svg

Los Angeles Times lobby globe.jpg


Metropolitaanse dagblad

Los Angeles, Kalifornië
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State



Stigting

4 Desember 1881


Tipe

Oggendkoerant (verskyn sewe dae per week)


Uitgewery

Tronc, Inc.
Chicago, Illinois


Hoofredakteur

Davan Maharaj


Webtuiste
latimes.com

Die Los Angeles Times is die vierde grootste dagblad in die Verenigde State - na USA Today, The New York Times en The Wall Street Journal - met 'n sirkulasie van 467 309 in Mei 2016[1] en 'n beraamde daaglikse leserskap van 1,4 miljoen op werk- en 2,4 miljoen op Sondae.[2] Sy webtuiste latimes.com het sowat 39 miljoen besoekers per maand.

Die Los Angeles Times het in die 1960's van 'n streekskoerant tot een van die wêreld se grootste dagblaaie ontwikkel.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]