Bloedrivier (Buffels)
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Bloedrivier (Buffelssytak))
- Vir die Bloedrevier in Mpumalanga, sien Bloedrivier (Mpumalanga)
Bloedrivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Monding | Buffelsrivier |
Monding-hoogte | 1084 m |
Koördinate: 28°14′15″S 30°30′29″O / 28.23750°S 30.50806°O |
Die Bloedrivier is 'n rivier wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Buffelsrivier en is in die opvanggebied van die Tugelarivier.
Dit is langs hierdie rivier waar die bekende Slag van Bloedrivier in 1838 plaasgevind het.