Blouberg Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Limpopo | ||
Distriksmunisipaliteit | Capricorn | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | LIM351 | ||
Burgemeester | Maseka Solomon Pheedi | ||
Hoofstad | Senwabarwana (Bochum) | ||
Grootste tale | Noord-Sotho, Venda, Tsonga, Afrikaans[1] | ||
Area | 9 248[1] km² | ||
Bevolking | 162 629 (2011)[1] |
Die Blouberg Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Capricorn-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Dit is vernoem na die Blouberg-bergreeks wat in die munisipaliteit geleë is.