Fetakgomo Tubatse Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of South Africa.svg Fetakgomo Tubatse
Kaart van Suid-Afrika wat Fetakgomo Tubatse in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Sekhukhune
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode LIM476
Hoofstad Burgersfort
Grootste tale Noord-Sotho (94%), Zoeloe
Area 5 693[1] km²  
Bevolking 429 471 (2011)

Die Fetakgomo Tubatse Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.

Dit het totstand gekom na afloop van die plaaslike verkiesing in Augustus 2016, toe die voormalige Fetakgomo Plaaslike Munisipaliteit en die Groter Tubatse Plaaslike Munisipaliteit saamgesmelt het.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Som van Fetakgomo en Greater Tubatse tydens sensus 2011.
  2. "The Local Government Handbook". Besoek op 6 Augustus 2016.