Makhado Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Limpopo | ||
Distriksmunisipaliteit | Vhembe | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | LIM344 | ||
Burgemeester | Mavhungu Luruli | ||
Hoofstad | Louis Trichardt | ||
Grootste tale | Venda, Tsonga, Noord-Sotho, Afrikaans[1] | ||
Area | 8 300[1] km² | ||
Bevolking | 516 031 (2011)[1] |
Die Makhado Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Vhembe-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Die munisipaliteit se administratiewe setel is Louis Trichardt.
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit:
- Bandelierkop
- Blouhaak
- Bungeni
- Buysdorp
- Dzanani
- Elim
- Ha-Davhana
- Ha-Rabali
- Hlanganani
- Kutama
- Laatsgevonden
- Levubu
- Louis Trichardt (Makhado)
- Makushu
- Maranikhwe
- Masakona
- Mudimeli
- Olifantshoek
- Tiyani
- Tshikota
- Tshitale
- Valdezia
- Waterval
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 Makhado Plaaslike Munisipaliteit Sensus 2011