in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Capricorn-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite in Limpopo . Die setel van die munisipaliteit is in Polokwane . Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Noord-Sothosprekend . Die munisipaliteit se kode is DC35.
Die munisipaliteit word begrens deur:
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:[ 3]
Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
671 220
53.21%
Manlik
590 242
46.79%
Etniese groepering
Bevolking
%
Swart
1 211 874
96.07%
Blank
35 470
2.81%
Kleurling
6 271
0.50%
Asiaties
5 234
0.41%
Ouderdom
Bevolking
%
00 - 04
130 815
11.33%
05 - 09
157 650
13.65%
10 - 14
165 920
14.37%
15 - 19
152 744
13.23%
20 - 24
99 157
8.59%
25 - 29
75 833
6.57%
30 - 34
63 494
5.50%
35 - 39
59 857
5.18%
40 - 44
49 348
4.27%
45 - 49
41 593
3.60%
50 - 54
34 780
3.01%
55 - 59
26 819
2.32%
60 - 64
27 205
2.36%
65 - 69
21 739
1.88%
70 - 74
19 736
1.71%
75 - 79
10 620
0.92%
80 - 84
10 541
0.91%
85 - 89
3 649
0.32%
90 - 94
1 978
0.17%
95 - 99
857
0.07%
100 plus
338
0.03%
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004 .[ 4]
Populasie 18 en ouer: 601 852 [52.12% van die totale populasie]
Totale stemme: 341 004 [29.53% van die totale populasie]
Stempersentasie: 56.66% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party
Stemme
%
ANC
301 125
88.31%
DA
14 208
4.17%
UDM
6 238
1.83%
ACDP
4 571
1.34%
PAC
3 143
0.92%
Azapo
2 921
0.86%
VF+
2 296
0.67%
NNP
2 249
0.66%
OD
764
0.22%
IVP
587
0.17%
UCDP
497
0.15%
NA
491
0.14%
EMSA
328
0.10%
SOPA
300
0.09%
PJC
277
0.08%
TOP
228
0.07%
UF
215
0.06%
CDP
213
0.06%
KISS
125
0.04%
NLP
121
0.04%
MF
107
0.03%
Totaal
341 004
100.00%
Distriksmunisipaliteite en hul Plaaslike Munisipaliteite