Collins Chabane Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Limpopo | ||
Distriksmunisipaliteit | Vhembe | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | LIM342 | ||
Burgemeester | Tshitereke Matibe | ||
Hoofstad | Malamulele | ||
Grootste tale | Venda, Tsonga, Afrikaans[1] | ||
Area | 5 003[1] km² | ||
Bevolking | 328 636(2016)[1] |
Die Collins Chabane Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Vhembe-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Dit is in 2016 gevorm deur die samesmelting van dele van die Mutale en Makhado Plaaslike Munisipaliteite.