Blouvin-tuna

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Atlantiese Blouvin-tuna
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Scombroidei
Familie: Scombridae
Tribus: Thunnini
Genus: Thunnus
Spesie: T. thynnus
Binomiale naam
Thunnus thynnus
Linnaeus, 1758

Die Blouvin-tuna (Thunnus thynnus) is 'n roofvis wat voorkom in sub-tropiese water van die Atlantiese Oseaan. Die vis is uiters gewild as soesji en is as gevolg daarvan totaal oorbevis en op sommige plekke reeds uitgewis.[2] Die vis kom voor aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as Atlantic bluefin tuna.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Collette, B., Amorim, A.F., Boustany, A., Carpenter, K.E., de Oliveira Leite Jr., N., Di Natale, A., Die, D., Fox, W., Fredou, F.L., Graves, J., Viera Hazin, F.H., Hinton, M., Juan Jorda, M., Kada, O., Minte Vera, C., Miyabe, N., Nelson, R., Oxenford, H., Pollard, D., Restrepo, V., Schratwieser, J., Teixeira Lessa, R.P., Pires Ferreira Travassos, P.E. & Uozumi, Y. (2011). "Thunnus thynnus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2011.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Verkry op 14 December 2011. 
  2. http://www.netwerk24.com/sake/2015-01-06-goeie-soesji-se-dae-getel-s-topsjef

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]