Blouwangbyvreter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Blouwangbyvreter
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Meropidae
Genus: Merops
Spesie: M. persicus
Binomiale naam
Merops persicus
Pallas, 1773

Die blouwangbyvreter (Merops persicus) is 'n algemene Palearktiese-broeiende somertrekvoël wat op vloedvlaktes en aangrensende boomvelde leef. In Engels staan die voël bekend as die Blue-cheeked Bee-eater.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

European Bee-eater (Merops apiaster) 22-Mar-2007 11-22-20 AM.jpg
Merops persicus

Die voël is 25cm groot en saam met die stert is dit 33cm lank en die voël weeg 40 tot 54 gram. Die voël is effens groter as die Olyfbyvreter.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]