Blyvooruitzicht
Voorkoms
Blyvooruitzicht | |
---|---|
Koördinate: 26°24′S 27°24′O / 26.400°S 27.400°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Distrik | Wesrand |
Munisipaliteit | Merafong City |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,71 km2 (1,43 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 698 |
• Digtheid | 188/km2 (490/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 15.8% |
• Swart mense | 84.2% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 26.8% |
• Afrikaans | 15.2% |
• Tswana | 12.3% |
• Sotho | 10.5% |
• Ander | 35.2% |
Blyvooruitzicht is 'n goudmyndorpie op die Wesrand in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is ongeveer 3,5 km suid van Carletonville en 80 km wes van Johannesburg geleë.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Blyvooruitzicht". Sensus 2011.