Bobbejaankos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bobbejaankos
Nasionale nommer: 14.21
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Stangeria
Spesie: S. eriopus
Binomiale naam
Stangeria eriopus
(Kunze) Baill.

Bobbejaankos (Stangeria eriopus) is 'n spesie van die genus Stangeria. Dit is die enigste plant in die genus, die genus is dus monotipies. Die plant kom kuslangs vanaf Bathurst tot in die suide van Mosambiek voor. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare. Die plant is gewild onder tradisionele genesers.

Die plant se nasionale nommer is 14.21.[1] In Engels staan die broodboom as die Natal Grass Cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]