Gaan na inhoud

Bontkouterie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bontkouterie
Bontkouterie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. acinacifolia
Binomiale naam
Gasteria acinacifolia
(J.Jacq.) Haw., (1819)
Sinonieme
  • Aloe acinacifolia J.Jacq.
  • Aloe acinacifolia var. minor Salm-Dyck
  • Aloe acinacifolia var. nitens (Haw.) Haw.
  • Aloe candicans (Haw.) Schult. & Schult.f.
  • Aloe ensifolia (Haw.) Schult. & Schult.f.
  • Aloe nitens (Haw.) Schult. & Schult.f.
  • Aloe pluripunctata (Haw.) Schult. & Schult.f.
  • Aloe venusta (Haw.) Schult. & Schult.f.
  • Gasteria acinacifolia var. ensifolia (Haw.) Baker
  • Gasteria acinacifolia var. nitens (Haw.) Baker
  • Gasteria acinacifolia var. pluripunctata (Haw.) Baker
  • Gasteria acinacifolia var. venusta (Haw.) Baker
  • Gasteria candicans Haw.
  • Gasteria ensifolia Haw.
  • Gasteria fuscopunctata Baker
  • Gasteria huttoniae N.E.Br.
  • Gasteria inexpectata Poelln.
  • Gasteria linita Haw.
  • Gasteria lutzii Poelln.
  • Gasteria nitens Haw.
  • Gasteria pluripunctata Haw.
  • Gasteria venusta Haw.

Die bontkouterie[1] (Gasteria acinacifolia (J.Jacq.) Haw.) is 'n sukkulent wat endemies aan die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika is. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]

Hierdie is die grootste spesie van die genus Gasteria en kom net aan die kus voor. Die plante se rosette kan 75 cm hoog en 65 cm in deursnee word. Die spiesvormige blare word 60 cm lank en 4,5 -10 cm breed aan hul basis. Hulle is glad en het wit kolle wat in sydelingse bande aangetref word. Hulle blomme word dikwels deur suikerbekkies besoek. Hulle hang soos pypies aan 'n lang stingel. [3]

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ook: bontaalwee, bontaalwyn, kus-beestong
  2. "SANBI" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2016.
  3. "PlantZAfrica" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017.