Bosappelblaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bosappelblaar
S.A. nasionale nommer: 288 [1]
Philenoptera sutherlandii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Faboideae
Tribus: Millettieae
Genus: Philenoptera
Spesie: P. sutherlandii
Binomiale naam
Philenoptera sutherlandii
?

Die Bosappelblaar (Philenoptera sutherlandii) is 'n middelgroot tot groot boom. Die boom kom voor in die hoë woud in die Ongoyewoudreservaat naby Richardsbaai. Die boom word ook gevind in woudkolle by eSwatini, Pondoland en die Oos-Kaap.

Bron[wysig | wysig bron]

  1. iSpot: South African Tree Common Names”. URL besoek op 16 June 2017.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]