Bosmelkbessie
Voorkoms
Bosmelkbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. discolor
|
Binomiale naam | |
Mimusops discolor (Sond.) J.H.Hemsl., 1966
|
Die Bosmelkbessie (Manilkara discolor) is 'n boom wat voorkom vanaf Port St. Johns tot noord van Beira. Dit groei gewoonlik in laagliggende droë woud. Die boom se bas is donkergrys en in die lengte gegroef terwyl die jong lote bruinerige hare op het.
Bron
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1