Wilde-amandel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Brabejum stellatifolium)
Jump to navigation Jump to search

Wilde-amandel
Brabejum stellatifolium - flower buds.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. stellatifolium
Binomiale naam
Brabejum stellatifolium

Die Wilde-amandel (Brabejum stellatifolium) is 'n groot struik of boom met spreiende takke. Hierdie boom word net in die Wes-Kaap aangetref waar dit in beskutte valleie en langs strome groei. Die onvolwasse vrugte is bruinrooi en ongeveer 5 mm lank. Soos die vrugte ouer raak, raak hulle bruin en fluweelagtig. Hulle bereik dan 'n grootte van ongeveer 4.5 x 3 cm.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]