Breëblaar-gousiektebossie
Voorkoms
Breëblaar-gousiektebossie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | V. latifolia
|
Binomiale naam | |
Vangueria latifolia (Sond.) Sond, (1865)
| |
Sinonieme | |
|
Die breëblaar-gousiektebossie (Vangueria latifolia (Sond.) Sond) is 'n ondergrondse boom wat inheems aan Suid-Afrika is en in KwaZulu-Natal en Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voorkom. Dit word ook in eSwatini en Mosambiek aangetref. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys.
Dit is een van ses spesies wat gousiekte kan veroorsaak.