Breëstertsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Breëstertsanger
Schoenicola brevirostris 2.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. brevirostris
Binomiale naam
Schoenicola brevirostris
Sundevall, 1850
Sinonieme

Catriscus apicalis

Die Breëstertsanger (Schoenicola brevirostris) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en hoogtrekvoël wat in lang, welige gras skuil. Die voël is 15 cm groot en weeg 15 – 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Broad-tailed Warbler

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Schoenicola brevirostris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.