Brittany Murphy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Brittany Murphy
Brittany Murphy.jpg
Murphy by die Australiese première van Happy Feet, 10 Desember 2006
Gebore10 November 1977
Sterf10 Desember 2009
BeroepAktrise, sangeres
EggenootSimon Monjack
(2007–2009)

Brittany Anne Murphy-Monjack (10 November 1977 – 20 Desember 2009),[1] professioneel bekend as Brittany Murphy, was 'n Amerikaanse aktrise en sangeres. Sy het in flieks gespeel soos Clueless, Just Married, Girl, Interrupted, Spun, 8 Mile, Uptown Girls, Sin City, Happy Feet, en Riding in Cars with Boys. Sy was die stem van Luanne Platter in die animasie reeks King of the Hill. Haar laaste fliek, Something Wicked, is vrygestel op 25 Augustus 2011.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Aktrise Brittany Murphy dood op 32". CNN. 20 Desember 2009. Besoek op 20 Desember 2009.

Eksterne Skakels[wysig | wysig bron]