Bruinroofmeeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bruinroofmeeu
'n Bruinroofmeeu by Godthul in Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Stercorariidae
Genus: Stercorarius
Spesie: S. antarcticus
Binomiale naam
Stercorarius antarcticus
Brooke, 1978
Sinonieme

Catharacta antarctica

'n Bruinroofmeeu in vlug, naby Dyer-eiland, Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die bruinroofmeeu (Catharacta antarctica) is 'n voël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is algemeen in plat waters en word selde op land gesien. In Engels staan die voël bekend as Subantarctic skua.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die voël het 'n vlekspan van 1.4 m en word 60 - 66 cm groot. Dit weeg 1.3 - 1.8 kg.

Subspesies[wysig | wysig bron]

  • Stercorarius antarcticus antarcticus
  • Stercorarius antarcticus hamiltoni

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Stercorarius antarcticus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]