Bruinrugboompadda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bruinrugboompadda
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Amphibia
Orde: Anura
Familie: Hyperoliidae
Genus: Leptopelis
Spesie: L. mossambicus
Binomiale naam
Leptopelis mossambicus
Poynton, 1985

Die Bruinrugboompadda (Leptopelis mossambicus) is 'n padda wat in die oostelike Laeveld gedeelte van Suid-Afrika voorkom. Die volwasse padda het 'n geelbruin rug en donker sye. Die onvolwasse padda is liggroen. Die padda het 'n breë kop en groot uitpeul oë terwyl die ledemate dun is met tone en vingers wat in skyfies eindig. Die padda is naglewend en eet insekte.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]