Brunetto Latini
Voorkoms
Brunetto Latini | |
Gebore | ca. 1220 Florence, Toskane, Italië |
---|---|
Oorlede | 1294 of 1295 Florence, Toskane, Italië |
Vakgebied | Skrywer, digter en politikus |
Brunetto Latini (1220-1294) (Burnectus Latinus in Latyn en Burnecto Latino in Italiaans) was 'n Italiaanse filosoof en politikus. Hy is in Florence gebore.