Bybellande Museum
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Plek | Jerusalem |
---|---|
Land | Israel |
Openingsjaar | 1992 |
Tipe museum | Argitektuur en Bybelse figure |
Webtuiste | www.blmj.org |
Die Bybellande Museum (Hebreeus: מוזיאון ארצות המקרא ירושלים Muzeon Artzot HaMikra) is 'n museum toegewy aan die antieke lande en kulture in die Joodse Bybel. Die museum is geleë in Jerusalem, langs die Israel Museum.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bybellande Museum.
- Amptelike webwerf van die Bybellande Museum
- Die Bybellande Museum Geargiveer 24 September 2015 op Wayback Machine by ilMuseums.com