Bycanistes
Voorkoms
Bycanistes | |
---|---|
Bycanistes subcylindricus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Bycanistes |
Spesies | |
5-6, sien teks. |
Bycanistes is 'n genus van voëls in die familie van neushoringvoëls (Bucerotidae). Die voëls kom slegs in Afrika voor.
Spesies
[wysig | wysig bron]Spesies wat aan die genus behoort sluit in:[1]
- Bycanistes albotibialis
- Bycanistes brevis - Kuifkopboskraai
- Bycanistes bucinator - Gewone boskraai
- Bycanistes cylindricus
- Bycanistes fistulator
- Bycanistes subcylindricus
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name