CASA/IPTN CN-235

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
CASA/IPTN CN-235
Festival Aéreo de Vigo 2010 (4807526294).jpg
'n CASA CN-235 van die Maritieme Veiligheid en Redding Vereniging
Tipe Militêre vragvliegtuig
Vervaardiger Construcciones Aeronáuticas SA
IPTN
Nooiensvlug 11 November 1983
Bekendstelling 1 Maart 1988
Status Aktief
Hoofgebruikers Turkse Lugmag
Franse Lugmag
Ierse Vliegkorps
Koninklike Maleisiese Lugmag
Vervaardig 1983[1]
Aantal gebou 284[2] (+ > 57 IPTN)[3]
Eenheidskoste $ 34 miljoen [4]
Weergawes Airbus C-295
Indonesian Aerospace N-245

Die CASA/IPTN CN-235 is 'n mediumstrek tweemotorige militêre vragvliegtuig wat gesamentlik ontwikkel is deur Construcciones Aeronáuticas SA (CASA) van Spanje en IPTN van Indonesië as 'n streeksvliegtuig en militêre vragvliegtuig. Die vliegtuig word aangedryf deur twee turboskroefmotore. In die militêre omgewing word dit gebruik vir maritieme patrollies, verkenning en vervoer van militêre vrag. Die grootste gebruiker van die CN-235 is Turkye wat 59 eenhede gekoop het.[5]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Liputan6.com (2017-01-08). "Pesawat CN-235 Buatan Indonesia Pesanan Senegal Tiba di Dakar". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2017-02-27. Besoek op 2017-02-26.
  2. Orders, Deliveries, In Operation Military aircraft by Country – Worldwide Geargiveer 11 Augustus 2018 op Wayback Machine, Airbus Defence & Space (30 November 2017)
  3. Indonesia-Air Force Geargiveer 26 Augustus 2016 op Wayback Machine, Andrew Hunt, Airliners.net (Demand Media, Inc.)
  4. "CN-235". Deagel.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 March 2016. Besoek op 13 June 2016.
  5. "Orders, Deliveries, In Operation Military aircraft by Country – Worldwide" (PDF). Airbus Space and Defence. Airbus Space and Defence. 31 August 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 20 November 2015. Besoek op 4 December 2015.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]