Cagliari
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Italië |
Administratiewe gewes | Sardinië |
Koördinate | 39°13′N 09°07′O / 39.217°N 9.117°O |
Stigting | 7de eeu v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 85,45 vk km |
Hoogte bo seevlak | 4 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2015) | 154 460 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 800/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Paolo Truzzu (FDI) |
Amptelike webwerf | comune.cagliari.it |
Cagliari (Italiaans: [ˈkaʎʎari], ; Sardies: Casteddu, [kasˈteɖːu]) is die hoofstad en grootste stad van Sardinië, 'n outonome gewes in die suidweste van Italië in die Middellandse See. Die stad het in 2015 'n bevolking van 154 460 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 85,45 km². Cagliari is in die 7de eeu v.C. deur Fenisiese handelaars gestig en het in die 4de eeu v.C. aan Kartago behoort. Aansluitend is dit deur die Romeine verower. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cagliari.
- (en) Toerisme-inligting oor Cagliari op Wikivoyage
- (it) Amptelike webwerf