Camilla Kolchinsky

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Camilla Kolchinsky
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore (1937-12-25)25 Desember 1937
Moskou
Oorlede 16 Februarie 2016 (op 78)
Beroep dirigent
Webblad http://www.camillakolchinsky.com/en/bio.html

Camilla Kolchinsky (25.12.1937 – 16.02.2016)[1] (Russies: Камилла Кольчинская) was 'n Joodse dirigent wat in Rusland, Moskou gebore was. Sy het haar buiging as dirigent in Leningrad, nou bekend as St. Petersburg, gemaak terwyl sy steeds 'n student was. Sy het in 1976 na Israel geëmigreer.[2][3] Kolchinsky het uitvoerings deur die Poolse Nasionale Radio-simfonieorkes en die Israel Filharmoniese Orkes gedirigeer; en volgens Gramophone was sy "een van die min Russiese vroue wat 'n suksesvolle loopbaan as 'n dirigent kon maak."[4][5][6] Sy was tydens haar dood die emeritus direkteur van die El Camino Jeugorkes.[1]

Opnames[wysig | wysig bron]

  • Glazoenof/Dvorák Vioolconcertos – Ilya Kaler (viool), Poolse Nasionale Radio-simfonieorkes, Camilla Kolchinsky (dirigent). Etiket: Naxos[4]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 El Camino Youth Symphony. Kolchinsky Scholarship Fund
  2. Harrington, Jim (8 November 1996). "A well-conducted life". Palo Alto Weekly. Besoek op 2017-02-03. Italic or bold markup not allowed in: |publisher= (help)
  3. Films Suédois (in Engels). Svenska Filminstitutet. 1988-01-01. p. 63.
  4. 4,0 4,1 Greenfield, Edward (April 1995). Review: Glazunov/Dvorák Violin Concertos".Gramophone
  5. Variety Film Reviews (in Engels). Garland Pub. 1987-01-01.
  6. Morin, Alexander J. (2002-01-01). Classical Music: The Listener's Companion (in Engels). Hal Leonard Corporation. p. 286. ISBN 9780879306380.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]