Gaan na inhoud

Canon PowerShot G

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Canon PowerShot G is 'n reeks digitale kameras wat sedert 2000 deur Canon vervaardig en bemark word. Die G-reeks kameras is Canon se kompakte vlagskipmodelle wat gemik is op fotografie-entoesiaste wat meer buigsaamheid as 'n mik-en-druk verlang, maar sonder die lompheid van 'n digitale enkellensreflekskamera. Die G-reeks bied funksies soos die gebruik van 'n litiumioonbattery, volle handbeheer, 'n geartikuleerde LCD-skerm (G7, G9, G10, G15, en G16 het 'n vaste skerm), RAW-formaatbeeldstring (alle modelle behalwe G7), 'n lens met 'n wyer maksimumdiafragma as die standaard PowerShotmodelle, verafopname (behalwe G11), en vinniger beeldverwerking. Die reeks sluit ook 'n warm skoen in (behalwe G7X) vir 'n eksterne flitslig, insluitend Canon se EX-reeks. Drie modelle in die reeks beskik oor groter sensors as die meeste ander mik-en-druk kameras (G1X, G1X Mark II, G7X).

Modelle

[wysig | wysig bron]
Model Vrygestel Sensor-
resolusie, grootte, soort
Lens (35 mm ekw)
zoem, lensopening
Beeld-
verwerker
LCD skerm
grootte,
subpieksels
Geheue-
kaart
Grootte
W×H×D
(mm)
Massa
(kas)
G1[1]
Sep 2000 3.3 MP
2048 × 1536
1/1.8″ CCD
34–102 mm (3×)
f/2.0–2.5
1.8″ verstel-
bare hoek
CF 120 × 77 × 64 420 g
G2[2]
Aug 2001 4 MP
2272 × 1704
1/1.8″ CCD
121 × 77 × 64 510 g
G3[3]
Sep 2002 35–140 mm (4×)
f/2.0–3.0
DIGIC 121 × 74 × 70 481 g
G5[4]
Jun 2003 5 MP
2592 × 1944
1/1.8″ CCD
1.8″ verstel-
bare hoek
118,000
G6[5]
Aug 2004 7.1 MP
3072 × 2304
1/1.8″ CCD
2.0″ verstel-
bare hoek
118,000
105 × 73 × 73 380 g
G7[6]
Sep 2006 10 MP
3648 × 2736
1/1.8″ CCD
35–210 mm (6×)
f/2.8–4.8
DIGIC III 2.5″ vas
207,000
SD, SDHC,
MMC
106 × 72 × 43 320 g
G9[7]
Aug 2007 12.1 MP
4000 × 3000
1/1.7″ CCD
3.0″ vas
230,000
G10[8]
Okt 2008 14.7 MP
4416 × 3312
1/1.7″ CCD
28–140 mm (5×)
f/2.8–4.5
DIGIC 4 3.0″ vas
461,000
SD, SDHC,
MMC,
MMC+,
HC MMC+
109 × 78 × 46 350 g
G11[9]
Okt 2009 10 MP
3648 × 2736
1/1.7″ CCD
2.8″ verstel-
bare hoek
461,000
112 × 76 × 48 355 g
G12[10]
Sep 2010 112.1 × 76.2 × 48.3 351 g
G1 X
Jan 2012 14.3 MP
4352 × 3264
1.5″ CMOS
28–112 mm (4×)
f/2.8–5.8
DIGIC 5 3.0″ verstel-
bare hoek
920,000
SD, SDHC, SDXC 117 × 81 × 65 492 g
G15[11]
Sep 2012 12 MP
4000 × 3000
1/1.7″ CMOS
28–140 mm (5×)
f/1.8-2.8
3.0″ vas
922,000
107 × 76 × 40 352 g
G16 Aug 2013 DIGIC 6 109 × 76 × 40 356 g
G1 X Mark II Feb 2014 3:2 12,8 MP
4.352 x 2.904
4:3 13.1 MP
4.160 x 3.120
1.5″ CMOS
24–120 mm (5×)
f/2.0–3.9
3.0″ kantel LCD
1,040,000
116 x 74 x 66 558 g
Canon PowerShot G7 X Sep 2014 20 MP 1″ BSI-CMOS 24–100 mm (4.2×)
f/1.8–2.8
3.0″ kantel LCD
1,040,000
103 x 60 x 40 304 g
Canon PowerShot G3 X Okt 2015 20 MP 1″ BSI-CMOS 24–600 mm (25)
f/2.8-5.6
3.0″ kantel LCD
1,040,000
123 x 77 x 105 733 g
Canon PowerShot G5 X Okt 2015 20 MP 1″ BSI-CMOS 24–100 mm (4.2×)
f/1.8–2.8
3.0″ gearti-
kuleerde LCD
1,040,000
353 g112 x 76 x 44 353 g
Canon PowerShot G9 X Okt 2015 20 MP 1″ BSI-CMOS 28–84 mm (3×)
f/2.0–4.9
3.0″ LCD
1,040,000
98 x 58 x 31 209 g
Canon PowerShot G7 X Mark II Feb 2016 20 MP 1″ BSI-CMOS 24–100 mm (4.2×)
f/1.8–2.8
DIGIC 7 3.0″ kantel LCD
1,040,000
106 x 61 x 42 319 g

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Askey, Phil (September 2000). "Canon G1 Review". Digital Photography Review (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019. Besoek op 30 Oktober 2009.
  2. Askey, Phil (Augustus 2001). "Canon PowerShot G2 Review". Digital Photography Review (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2019. Besoek op 30 Oktober 2009.
  3. Askey, Phil (Desember 2002). "Canon PowerShot G3 Review". Digital Photography Review (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2020. Besoek op 30 Oktober 2009.
  4. Askey, Phil (Julie 2003). "Canon PowerShot G5 Review". Digital Photography Review (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019. Besoek op 30 Oktober 2009.
  5. Askey, Phil (Desember 2004). "Canon PowerShot G6 Review". Digital Photography Review (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 Oktober 2009.
  6. Joinson, Simon (November 2006). "Canon PowerShot G7 Review". Digital Photography Review (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Januarie 2020. Besoek op 30 Oktober 2009.
  7. Joinson, Simon (Oktober 2007). "Canon PowerShot G9 Review". Digital Photography Review (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 Oktober 2009.
  8. Wan, Don (November 2008). "Canon PowerShot G10 Review". Digital Photography Review (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2019. Besoek op 30 Oktober 2009.
  9. "Canon unveils PowerShot G11 high-end compact". Digital Photography Review (in Engels). 19 Augustus 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 November 2011. Besoek op 30 Oktober 2009.
  10. "Canon releases PowerShot G12 premium compact". Digital Photography Review (in Engels). 14 September 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2011. Besoek op 14 September 2010.
  11. "Canon PowerShot G15 hands-on preview". Digital Photography Review (in Engels). 17 September 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 November 2012. Besoek op 17 September 2012.