Canterbury

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Canterbury
Die Stourrivier.
Die Stourrivier.
Ligging van Canterbury op 'n kaart (Engeland)
Canterbury
Canterbury
Koördinate: 51°17′00″N 1°5′00″O / 51.28333°N 1.08333°O / 51.28333; 1.08333Koördinate: 51°17′00″N 1°5′00″O / 51.28333°N 1.08333°O / 51.28333; 1.08333
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Vlag van Engeland Engeland
Graafskap Kent
Bevolking (2011)
 - Stad 55 240
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)

Canterbury (uitgespreek /ˈkæntərbᵊri/) is Engeland se kerklike hoofstad wat steeds deur Middeleeuse boukuns en sy Anglikaanse katedraal oorheers word. Die stad is in die Suidoos-Engelse graafskap Kent langs die historiese Watling Street geleë, 'n Romeinse pad wat die antieke Londinium (Londen) met die seehawe van Dover verbind het. Canterbury is daarnaas ook die eindpunt van die Pilgrims' Way, 'n prehistoriese roete wat later as pelgrimsroete na die heiligdom van St Thomas Becket, Engeland se bekendste Christelike martelaar wat hier in 1170 as aartsbiskop vermoor is, gebruik is.

Sien ook[wysig | wysig bron]