Carpi, Emilia-Romagna
Voorkoms
Carpi Chèrp Città di Carpi | |
---|---|
Koördinate: 44°47′N 10°53′O / 44.783°N 10.883°O | |
Land | Italië |
Streek | Emilia-Romagna |
Provinsie | Modena |
Regering | |
• Burgemeester | Alberto Bellelli |
Oppervlak | |
• Totaal | 131,54 km2 (50,79 vk. myl) |
Hoogte | 28 m (92 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 70 393 |
• Digtheid | 540/km2 (1 400/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 41012 |
Skakelkodes | 059 |
Webwerf | carpidiem.it |
Carpi (Italiaans: Città di Carpi) is 'n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië. Die dorp het in 2014 'n bevolking van ongeveer 70 393 gehad en het 'n oppervlakte van 131.54 km².
Dit is 'n besige sentrum vir industriële en handwerk-aktiwiteite en vir kulturele en kommersiële handel.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Carpi, Emilia-Romagna.