Middel-Europese Somertyd
Voorkoms
blou | Wes-Europese Tyd (UTC+0) Wes-Europese Somertyd (UTC+1) |
ligblou | Wes-Europese Tyd (UTC+0) |
rooi | Middel-Europese Tyd (UTC+1) Middel-Europese Somertyd (UTC+2) |
geel | Oos-Europese Tyd / Kaliningrad-tyd (UTC+2) |
beige | Oos-Europese Tyd (UTC+2) Oos-Europese Somertyd (UTC+3) |
groen | Moskoutyd (UTC+3) |
Middel-Europese Somertyd (MEST) (Engels: CEST vir Central European Summer Time) is 'n tydsone wat twee ure voor UTC is (UTC+2). Die meeste Europese lande val in hierdie tydsone, wat slegs in die somer van toepassing is.
Die teoretiese sone van Midde-Europese Somertyd loop vanaf 7,5° oosterlengte tot 22,5° oosterlengte.
Die lande wat MEST gebruik is:
|
Lande buite die geografiese MEST
[wysig | wysig bron]Europese lande wat Middel-Europese Tyd gebruik, maar geografies in die Wes-Europese Tydsone lê is:
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) ISO-standaard 8601: Numeric representation of Dates and Time Geargiveer 5 Desember 2006 op Wayback Machine