Centrarchidae
Voorkoms
Baars en Sonvisse Tydperk: Middel Mioseen tot Onlangs
| |
---|---|
Centrarchus macropterus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Centrarchidae
|
Genera | |
Acantharchus | |
Verspreiding van die sonvis |
Centrarchidae (Baars en sonvisse) is 'n uitheemse varswatervisfamilie van die orde Perciformes wat natuurlik in Noord-Amerika voorkom. Vier spesies van die familie is gedurende 1928 en 1939 in riviere en damme van Suid-Afrika losgelaat om forel as 'n sportvis aan te vul.
Genera
[wysig | wysig bron]Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie en kom in Suider-Afrika voor:
- Lepomis macrochirus - Blouwang-sonvis
- Micropterus dolomieu - Kleinbekbaars
- Micropterus punctulatus - Spikkelbaars
- Micropterus salmoides - Grootbekbaars
-
Ambloplites rupestris
-
Micropterus dolomieu
-
Pomoxis nigromaculatus
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1