Oranjeborsberglyster
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Chaetops aurantius)
Oranjeborsberglyster | |
---|---|
Volwasse mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Chaetopidae
|
Genus: | |
Spesie: | C. aurantius
|
Binomiale naam | |
Chaetops aurantius Layard, 1867
| |
benaderde verspreiding en broeigebied |
Die Oranjeborsberglyster (Chaetops aurantius) is 'n endemies, gelokaliseerde, algemene standvoël teen rotsagtige hange, tipies hoër as 2 000 meter bo seevlak. Hulle gewoontes is baie soos die van die Kaapse kliplyster s'n. Die voël is 21 – 23 cm groot en weeg 45 - 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Drakensberg rockjumper.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Chaetops aurantius". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)