Charl van den Berg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Charl van den Berg
Gebore 1981
Bloemfontein, Vrystaat
Oorlede 6 Augustus 2015
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Beroep Model, aktivis
Termyn in amp 2009–2015

Gay Flag of South Africa.svg


Regte

Burgerlike verbintenisSelfdegeslaghuwelik


Bekende persone

Zoliswa NkonyanaSimon NkoliEdwin CameronPieter-Dirk UysCharl van den BergZackie Achmat


Kultuur

GayleIsiNgqumo


Gebeure

Kaapstad PrideDurban PrideJohannesburg PrideSoweto Pride


Media

WrappedBehind the Mask


Ander

Korrektiewe verkragting

Scale of justice 2.svg 

Charl van den Berg was 'n Suid-Afrikaanse model en gay-aktivis. Hy het die Mr. Gay South Africa in 2009 gewen. In 2010 wen hy die Mr. Gay World in Oslo, Noorweë.[1][2]

Van den Berg is in 1981 in Bloemfontein in die Vrystaat gebore. Hy is op 6 Augustus 2015, op 33-jarige ouderdom, aan limfoom oorlede.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. posten. "Südafrikaner gewann "Mr Gay World"". Derstandard.at. Besoek op 12 Maart 2010. 
  2. Strydom, Amanda. "Sexiest gay man in the world is South African". Eyewitness News. Primedia Broadcasting. Besoek op 16 Februarie 2010. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]