Edwin Cameron

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Edwin Cameron
Edwin Cameron

Edwin Cameron


Regter van die Konstitusionele Raad van Suid-Afrika
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
1 Januarie 2009
President Kgalema Motlanthe
Jacob Zuma

Regter van die Appèlhof
Ampstermyn
Julie 2000 – 31 Desember 2008
President Thabo Mbeki

Waarnemende regter van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika
Ampstermyn
Augustus 1999 – Mei 2000
President Thabo Mbeki

Regter van die Witwatersrandse Plaaslike Afdeling
Ampstermyn
1 Januarie 1995 – Julie 2000
President Nelson Mandela

Persoonlike besonderhede
Geboorte 15 Februarie 1953 (1953-02-15) (65 jaar oud)
Pretoria, Unie van Suid-Afrika
Alma mater Universiteit Stellenbosch
Keble College, Oxford
Universiteit van Suid-Afrika

Gay Flag of South Africa.svg


Regte

Burgerlike verbintenisSelfdegeslaghuwelik


Bekende persone

Zoliswa NkonyanaSimon NkoliEdwin CameronPieter-Dirk UysCharl van den BergZackie Achmat


Kultuur

GayleIsiNgqumo


Gebeure

Kaapstad PrideDurban PrideJohannesburg PrideSoweto Pride


Media

WrappedBehind the Mask


Ander

Korrektiewe verkragting

Scale of justice 2.svg 

Edwin Cameron (gebore 15 Februarie 1953 in Pretoria) is 'n regter van die Konstitusionele Raad van Suid-Afrika. Hy is bekend vir sy aktivisme vir die beskerming van mense met MIV/vigs en die regte van LGBT-mense. Nelson Mandela het hom as "een van die helde van die nuwe Suid-Afrika" beskryf.[1]

Vroeë jare[wysig | wysig bron]

Cameron is in Pretoria gebore. Sy pa is na 'n motorongeluk in hegtenis geneem en sy moeder het nie genoeg geld gehad om hom op te voed nie. Daarom het hy sy kinderjare as 'n weeskind in Queenstown deurgebring. Toe Cameron nege was, is sy ouer suster oorlede.

Publikasies[wysig | wysig bron]

  • Witness to AIDS, Tafelberg, Cape Town: 2005.
  • Justice: A Personal Account, Tafelberg, Cape Town: 2014.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Edwin Cameron", Media AIDS.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]